Die versdrama met die oog op more gebruik verbeelding om die dinamiese verhouding tussen twee briljante mense te ondersoek: 'n swart koning en sy wit sendeling. Oor 'n tydperk van twintig jaar kom Moshoeshoe 1 en Eugene Casalis te staan voor talle uitdagings vir saamwerk en saamleef met die oog op 'n voorspoedige toekoms. As die koning van vele prysliedere in die neentiende eeu begin om sy vergaderings af te sluit met die woorde "A re shweleng fatshe la rona" (Laat ons sterf, die grond is ons s'n) word daar 'n kreet geskep wat weergalm tot vandag toe, maar so ook woorde oor die wysheid van veelheid en verbondenheid. Met die oog op more skets die vriendskap tussen Moshoeshoe en die Franse sendeling Eugene Casalis in Basoetoland in 1837-1855. Dit gaan oor die verhouding tussen swart en wit, en hoe ons moet leer om met mekaar saam te leef.
CONTRIBUTORS: Antjie KrogEAN: 9781485311256COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 500 gHEIGHT: 222 cm
PUBLISHED BY: Protea BoekhuisDATE PUBLISHED: CITY: GENRE: DRAMA / GeneralWIDTH: 152 cmSPINE:

Supreme use of the English language in describing sex and culture and how they function together, how they transform and inform our lives. How we are subject to our biological whims, and how culture has attempted to be champion over our bestial nature's. It's truly a spectacular book