Radio Kalahari Orkes - Heuningland (CD)
[CD]
Artist:Die Radio Kalahari Orkes
- Published By:
- Rhythm Records
- Released Date:
- 9 November 2009
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 6009661801272
- Earn 55 points
- Find out how
Heuningland is żn hutspot van musikale style met vele talentvolle gaskunstenaars, onder andere Valiant Swart, Chris Chameleon en Jack Parow. Die orkes se klank ż voortgebring vanuit akoestiese instrumente so oud soos hulle slagspreuk, bevat viole, trekklaviere, konsertinas, mandoliene, banjos, wasborde, kitare, dobro, trompette, kontrabas, kazoes en Jan Vasmaak se gepatenteerde Oos-kaapse Boozofoon. Dit is żn musikale styl wat jou sal wil laat opspring en dans (en so plek-plek żn traan laat pik). Met 15 liedjies wat wissel van vlymskerp, tong-in-die-kies sosiale kommentaar, soms stuitig en soms mymerend melancholies, is dit die antemiese, uit-volle-bors-saamsing-treffer, żStaan My Byż wat kop en skouers uitstaan as die lied wat Suid-Afrikaners regoor die węreld se hartsnare gaan roer.
Die RKO se voorman is bekende akteur/musikant Ian Roberts en is die breinkind van skrywer Rian Malan en filmmaker Dan Roberts. Heuningland is uitgereik deur Rhythm Records en vervaardig te StoepStudios, Johannesburg.
Die RKO se voorman is bekende akteur/musikant Ian Roberts en is die breinkind van skrywer Rian Malan en filmmaker Dan Roberts. Heuningland is uitgereik deur Rhythm Records en vervaardig te StoepStudios, Johannesburg.
Tracklisting:
1. Staan by my - Feat. Chris Chameleon
2. Jolie Marie - Feat Valiant Swart
3. Blaas jou Vuvuzela
4. Transboer
5. Spaanspek
6. Heuningland
7. As die kar nog daar is - feat Frank Opperman
8. Byleveld
9. Son
10. Blink Ster
11. Lobola
12. Kruise
13. Nissan Bakkies
14. Nagtegaal
15. Wakka Doef Doef
1. Staan by my - Feat. Chris Chameleon
2. Jolie Marie - Feat Valiant Swart
3. Blaas jou Vuvuzela
4. Transboer
5. Spaanspek
6. Heuningland
7. As die kar nog daar is - feat Frank Opperman
8. Byleveld
9. Son
10. Blink Ster
11. Lobola
12. Kruise
13. Nissan Bakkies
14. Nagtegaal
15. Wakka Doef Doef


