God Is My Stem

God Is My Stem

[CD]
Artist:Min Shaw
Published By:
Universal Music Ltd.
Released Date:
11 March 2011
Country:
South Africa
EAN:
6009143465336
Earn 48 points
Find out how
R95.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Dit is Min se eerste volledige ateljee-album in 15 jaar. Haar vorige was Lof en aanbidding in 1989. Die album bevat elf nuwe snitte, onder meer 'n triosnit waarop Rudi en Corlea Botha saam met Min die nuwe treffer God se liefling vertolk. Twee van Min se grootste geestelike treffers - Deurgedra en Op jou pad kom 'n dag - is vars heropgeneem. Loer gerus na Min se splinternuwe musiekvideo by:
http://www.youtube.com/watch?v=x4NrOv-wSis
01. God is my stem
02. Altyd nog 'n droom
03. Sonskyn
04. Agter jou glimlag
05. U gee my vlerke
06. Engelmure
07. God se liefling
08. Liefdeslied vir myself
09. Maak die paaie op
10. Alleen met U
11. What I know
12. Deurgedra
13. Op jou pad kom 'n dag