Carike & Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland 8

Carike & Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland 8

[CD]
Published By:
Sony Music
Released Date:
22 August 2011
Country:
South Africa
EAN:
6007124645234
Earn 23 points
Find out how
R46.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Die jongste "Carike en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland" - album bou voort op die wenresep van die vorige Kinderland albums en is propvol nuwe avonture. 'n Bonus op die nuwe kinderalbum is Carike se bekende liedjie "Hondsalon" wat sy saam met Bobby van Jaarsveld sing. Ander liedjies op die album sluit "Ghoempie en Ghoeghoe Dans", "Telefoon" en "Liewe Heksie" in.
01. Liewe Heksie
02. Elkeen dra 'n Hoed
03. Gouelokkies
04. Aantrekpartytjie
05. Na, Na, Na, Na, Na
06. Die Drie Varkies
07. Ghoempie & Ghoeghoe Dans
08. Lelike Eendjie
09. Pophuis Skoonmaak
10. Gemmerkoekman
11. Telefoon
12. Skitterende Sterretjies
13. Hondsalon