Ek Lief Jou
[DVD]
- Published By:
- Makadi
- Released Date:
- 9 September 2011
- Duration:
- 95 mins
- Country:
- South Africa
- Region:
- 2
- EAN:
- 6009700313759
- Earn 68 points
- Find out how
'n Bekende Afrikaans sanger Dirk De Jong (Kurt Darren) is verloof aan supermodel Lia Sneiders (Christina Storm) en is op soek na die nuwe gesig van sy musiek video. Hy bevind homself in Belgie waar hy die joernalis Anna de Klerck (Ilse de Vis) ontmoet. Casper Leerkus (Ate De Jong) stuur vir Anna na Suid Afrika om ondersoek in te stel oor wat regtig in die musiek bedryf in Suid Afrika aangaan. Daar ontmoet sy vir Danie (Andre Frauenstein) en Lindie De Wet (jenny Louw) en die liefde neem 'n interesante draai vir almal betrokke.


