Vonkie Die Draakperdjie

Vonkie Die Draakperdjie

[Hardback]
Author(s):Madeleen Theron
Illustrated by:Maja Sereda
Published By:
Fantasi Books (Pty) Ltd
Date Published:
15 July 2011
32 pages
Country:
South Africa
Recommended Age:
C
EAN:
9781920475055
Earn 73 points
Find out how
R73.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders ... Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge. Maar klein perdjies is nie veronderstel om alleen in die bos rond te loop nie. Gou-gou is die drie in groot moeilikheid! Hulle is stoksielalleen in die berge waar luiperds en drake skuil. Dan word dit donker ... 'n Yslike skaduwee val oor die son ... "Noem my Vuurslag," glimlag die draak.