Versamelde Werke

Versamelde Werke

[Paperback]
Author(s):Ingrid Jonker
Published By:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Date Published:
25 June 2006
Country:
South Africa
EAN:
9780798147316
Earn 214 points
Find out how
R214.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Ingrid Jonker is op 19 September 1933 op Douglas in die Noord-Kaap gebore. Haar ma is dood toe sy nog klein was, en sy moes as kind 'n paar keer rondtrek. Haar pa, Abraham H Jonker was 'n Nasionale Party-politikus en hulle het nie goed oor die weg gekom nie. Sy het aan Wynberg Meisieskool gematrikuleer en het daarna by boekwinkels, uitgewers en drukkerye gewerk. Haar debuutbundel, Ontvlugting, verskyn in 1956, en sy ontvang in 1964 die APB-prys vir haar tweede bundel, Rook en Oker.