Tabernakel

Tabernakel

[Paperback]
Author(s):Annelie Botes
Published By:
Tafelberg Publishers Ltd
Date Published:
1 October 2010
264 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780624049258
Earn 185 points
Find out how
R185.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Annelie Botes se gehoor gaan nie teleurgesteld wees in Tabernakel nie, inteendeel: sy gaan beslis nóg lesers wen. Wat aanvanklik as rubrieke vir die koerant aangepak is (lewendig, tersaaklik, openbarend, baie interessant en soms effe stout) word nou verweef in 'n outobiografiese vertelling wat volg op die gewilde Sabbatsreis.

Dis 'n vlot relaas van die siels-wel en die siels-wee van 'n deurleefde middeljarige wat aanstap na haar diep-middeljare. Dis Botes-op-sy-beste in haar meenthuiskompleks in North Riding, Port Elizabeth. 'n Heerlike gesels-op-papier wat ou én nuwe lesers gaan oorrompel.