Speelgoed
[Paperback]
Author(s):Annatjie Hanekom
Illustrated by:Tamsin Hinrichsen
- Published By:
- Juta Gariep
- Date Published:
- 31 December 2002
- 16 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780702161551
Ster stories vir die grondslagfase is bygewerk en opgegradeer om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulumverklaring met: vir leerders -- nuwe stories, reuseboeke wat groeplees moontlik maak, werkblaaie met kommunikasie-aktiwiteite; vir opvoeders -- 'n werkboek met leerprogramme, wenke vir aktiwiteite by werkstasies.


