Slym En Die Beker Van Geluk
[Paperback]
Author(s):Fanie Viljoen
- Published By:
- LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
- Date Published:
- 1 July 2009
- 84 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780799345025
- Earn 78 points
- Find out how
Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees. Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies gaan word om uit die beker te drink nie.


