Slaag Jou Bestuurlisensie Maklik

Slaag Jou Bestuurlisensie Maklik

[Paperback]
Published By:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Date Published:
13 June 2001
56 pages
Country:
South Africa
EAN:
9781868725496
Earn 59 points
Find out how
R59.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx 48hrs to 72hrs

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Hierdie gids is nou gebaseer op die K53, die amptelike Suid-Afrikaanse bestuurderslisensie-toets. Die onderwerpe wat behandel word, is onder meer: waaroor die kandidaat getoets sal word; hoe hy of sy getoets sal word; al die moets en moenies van die bestuurderstoets; 'n teoretiese toets-jouself-afdeling en 'n bestuurderstoets wat die kandidaat en sy instrukteur self kan doen voor die afspraak vir die amptelike toets. Nadat die nuwe bestuurder deur Slaag jou Bestuurderslisensie maklik gewerk het, sal hy of sy presies te weet wat in die bestuurderstoets verwag word, en dit met vertroue kan aanpak.