Seisoen Van Sonde

Seisoen Van Sonde

[Paperback]
Author(s):Chris Karsten
Published By:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Date Published:
25 June 2009
335 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780798150385
Earn 190 points
Find out how
R190.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dit van 'n vrou, word na 'n storm op die rotse gevind vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat.

Jack, 'n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, 'n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.