Se Maai, Laat Waai

Se Maai, Laat Waai

[Paperback]
Published By:
Random House (Pty) Ltd South Africa
Date Published:
1 June 2009
96 pages
Country:
South Africa
EAN:
9781415200728
Earn 65 points
Find out how
R65.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx 48hrs to 72hrs

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Sir Richard Branson se: "Ek het vele merkwaardige dinge in my lewe bereik. In Wees hans, vat 'n kans deel ek my idees en die geheime vir my suskes, maar nie slegs omdat ek hoop dit sal jou help om jou eie doelwitte te bereik nie. "Ons raak deesdae al hoe meer bewus van die uitwerking van ons werksaamhede op die omgewing en ek glo sterk dat elkeen van ons, individue en organisasies, 'n verantwoordelikheid het om nie skade te doen nie. Ek gebruik Gaia Kapitalisme om te verduidelik waarom ons 'n bestekopname moet doen van hoe ons die omgewing moontlik beskadig en waarom dit die taak van groot besighede soos Virgin is om die weg te baan na 'n meer holistiese benadering tot besigheid. "In Wees hans, vat 'n kans kyk ek na die toekoms. Baie het verander sedert ek Virgin in 1968 gestig het en in die boek verduidelik ek hoe ek beplan om my besigheid en my idees na 'n volgende vlak te neem. Ek skryf oor nuwe en opwindende areas - soos die bekendstelling van Virgin Fuel -- waarheen Virgin op die oomblik beweeg. "Maar ek het ook al die belangrike lesse, goeie raad en inspirerende gesegdes wat my op my pad na sukses gehelp het, hier byeengebring. Ironies genoeg was ek nog nooit iemand wat dinge volgens die reels doen nie, maar ek is geinspireer en beinvloed deur baie merkwaardige mense. Ek hoop dat jy ook 'n bietjie inspirasie in die reels sal vind."