Add to:
As jy nog huiwer, druk net die knoppie en koop die boek. Ek belowe jou, JY SAL NIE JAMMER WEES NIE! Hierdie heerlike storie was elke pennie werd, 'n lekker lees speurstorie geset 'n eg Suid Afrikaanse agtergrond met 'n paar draaie en kinkels wat ek glad nie verwag het nie. Ek het die karakters kleurvol en simpatiek gevind, en vanseslfsperkende noukeurige nagevorste geskiedenis was heerlik interesant.
Maar die eintlike ding was die storie! Ek moet bieg, ek kon die boeiende speurverhaal net nie neersit nie! Ek het ver te gou deur die 300 of 400 bladsye ge-rits, kom Karin Brynhard, skryf nog nog een, jy't 'n "fan for life" gemaak met hierdie leser!