Pikkewouters Van Amper-stamperland

Pikkewouters Van Amper-stamperland

[Paperback]
Author(s):Marie Heese
Published By:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Date Published:
16 September 2008
80 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780798150125
Earn 112 points
Find out how
R112.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

'n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. 'n Pikkewouter lyk amper soos 'n kabouter, maar ook so 'n bietjie soos 'n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het vir die koddige woordspelings en humor.