Nuwe Kinderverseboek
[Hardback]
- Published By:
- Tafelberg Publishers Ltd
- Date Published:
- 20 March 2009
- 216 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780624046769
- Earn 240 points
- Find out how
Nuwe Kinderverseboek bevat by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu - van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroee skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners.


