Nog Tarentale
[Paperback]
- Published By:
- Oxford University Press Southern Africa
- Date Published:
- 31 July 1997
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780195713794
- Earn 43 points
- Find out how
Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aan moedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.


