Karoonag En Ander Verhale

Karoonag En Ander Verhale

[Paperback]
Author(s):Deon Meyer
Published By:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Date Published:
3 October 2009
272 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780798151177
Earn 190 points
Find out how
R171.00
Was R190.00
Reduced price!
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was 'n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil he. En nou? Nou het "plaasaanval" ontvoering geword. Nou jaag hy soos 'n besetene om 'n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red. Met 'n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie Karoonag verby is.
Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal 'Stiltetyd'.