In die withaak se skadu
[Paperback]
Author(s):Herman Charles Bosman
- Published By:
- Suiderkruis Boeke
- Date Published:
- 14 October 2011
- 256 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780620507646
- Earn 156 points
- Find out how
In die withaak se skadu is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek en Die musiekmaker in.
Roy Campbell het aan Bosman geskryf: "I think your stories; are the best that ever came out of South Africa." Bosman se groeiende aanhang, selfs na sy dood, het Campbell reg bewys.
Dramaturg en Hertzogpryswenner Pieter Fourie se oor die vertaling: "Dis Bosman wat bly gesels - nou in sy moedertaal - en die verbluffende eenvoud van sy humor sny net so onverhoeds en salig soos op sy Engels. Geluk, dis 'n kolskoot!"