Hester Se Brood

Hester Se Brood

[Paperback]
Published By:
Modjaji Books
Date Published:
1 November 2009
192 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780980272987
Earn 190 points
Find out how
R190.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak. Soos twee groot geeste van weleer, C. Louis Leipoldt en Martin Versveld, het sy 'n diepgewortelde, intuitiewe aanvoeling vir die konneksie tussen siel en kos; veral kos wat met sorg, volgens tradisionele beginsels en metodes, voorberei word. Saam met gulhartige porsies sielskos, verskaf hierdie eerlike (en heerlike) plat-op-die-aarde boek ook resepte wat jou gaan wys hoe om klasieke Europese brode, soos ciabatta, focaccia, kitke en baguettes te bak, asook plaaslike gustelinge, soos outydse soetsuurdeegbrood.
'n Fyn sin vir humor, en 'n groot waardering vir die magiese spel tussen vuur en hout, graan en sout, water en gis en tyd - die basiese elemente wat nodig is om goeie brood te bak - maak hierdie boek net so onweerstaanbaar soos die reuk van brood, kraakvars uit die oond.

A charming Afrikaans book about how to make bread, a memoir of becoming a baker in McGregor and building a special bread oven.