Evita Se Kossie Sikelela

Evita Se Kossie Sikelela

[Hardback]
Published By:
Random House Struik
Date Published:
1 March 2010
128 pages
Country:
South Africa
EAN:
9781415200919
Earn 150 points
Find out how
R150.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx 48hrs to 72hrs

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

As die pad na versoening deur 'n land se maag loop, is Evita Bezuidenhout se boek die resep vir vrede. Die hele land - en die wye w¿reld - word na haar tafel genooi waar almal saam kan smul aan geregte soos soet-en-suur p¿reluitjies, aspersiekombersies, groenboontjiebredie en komynhoender met soetpatats. Wie kan skel en baklei met 'n mond vol okkerneutbolletjies of pampoenkoekies of gebakte appelnarre? Liewe aarde, n¿ 'n rojale porsie rooiwynkonyn of tarentaal met sultanas en hanepoot kan daar net broederskap volg. Maar Tannie het aan alles gedink, want daar is ook resepte vir diabete en vegetari¿rs, kosjer en halaal-resepte, en selfs resepte vir so 'n fietse lyf soos hare. Vir kleingoed, pieknieks, of Krismis - saam met Evita is kokery towery vir lekkerkry.