Duiwelsbrood En Ander Kort En Lang Verhale

Duiwelsbrood En Ander Kort En Lang Verhale

[Paperback]
Author(s):Annelie Botes
Published By:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Date Published:
1 March 2010
484 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780799345919
Earn 156 points
Find out how
R156.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

'n Heerlike dik omnibus van Annelie Botes-verhale vir haar aanhangers om aan te smul: 3 kort romans en 19 kortverhale. Annelie Botes se bekende stem sal die leser meesleur, vermaak en diep menslike insigte meedeel. Hier is ook 'n essay deur Botes wat die genesis van haar haar skrywerskap beskryf; baie insiggewend en leersaam.