Die kaskenades van Jakkals en Wolf

Die kaskenades van Jakkals en Wolf

[Paperback]
Author(s):Leon Rousseau
Illustrated by:Johann Strauss
Published By:
Lapa
Date Published:
1 July 2011
104 pages
Country:
South Africa
Recommended Age:
7+
EAN:
9780799349658
Earn 100 points
Find out how
R100.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 7 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom 'n streep trek. Die hare waai behoorlik - en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture. Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie pragboek kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in vyftien prettige, klassieke stories.