Die Stiltetydbybel Vir Elke Dag

Die Stiltetydbybel Vir Elke Dag

[Hardback]
Author(s):Solly Ozrovech
Published By:
Christelike Uitgewersmaatskappy
Date Published:
1 December 2010
1480 pages
Country:
South Africa
EAN:
9781770007840
Earn 194 points
Find out how
R194.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Die Stiltetydbybel vir elke dag bied die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met voetnote verdeel in 366 dae. Elke dag se gedeelte bied 'n ankerteks, 'n sleutelgedagte en 'n kort oordenking deur topverkoper-outeur Solly Ozrovech. Hierdie Stiltetydbybel sal gelowiges help om die wonder van die Skrif sistematies te ontdek terwyl hulle die selfdissipline en leiding aanleer om 'n lewe volgens God se wil te leef.