Die Nuwe K53-handleiding

Die Nuwe K53-handleiding

[Paperback]
Published By:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Date Published:
1 May 2010
144 pages
Country:
South Africa
EAN:
9781770079021
Earn 59 points
Find out how
R59.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx 48hrs to 72hrs

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Hersien en met opgedateerde motorfiets-illustrasies wat klem plaas op beskermende drag, is Die Nuwe K53-handleiding 'n omvattende en koste effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is 'n oefen toets, soortgelyk aan die amptelike toets wat jy sal afle. Die bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarvoor strafpunte toegeken word, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensie toetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsionele skakel tot 'n selfoon-selftoetsfasiliteit.