Die Nuwe K53 Handleiding
[Paperback]
- Published By:
- Struik Publishers (Pty) Ltd
- Date Published:
- 1 May 2009
- 144 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9781770077393
- Earn 59 points
- Find out how
Die Nuwe K53-handleiding is die doeltreffendste voorbereidingsgids om jou te help slaag in die Suid-Afrikaanse leerling- en bestuurslisensietoetse. Hierdie gebruikersvriendelike handleiding is deur professionele instrukteurs met bewese ondervinding in leerling- en bestuurslisensietoetsvoorbereiding saamgestel en leer jou alles wat jy moet weet vir albei toetse.


