Die Heel, Heel Lekkerste Kos

Die Heel, Heel Lekkerste Kos

[Paperback]
Author(s):Sindiwe Magona
Illustrated by:Paddy Bouma
Published By:
Tafelberg Publishers Ltd
Date Published:
30 June 2006
32 pages
Country:
South Africa
Recommended Age:
C
EAN:
9780624044482
Earn 102 points
Find out how
R102.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Dit is 'n vertederende en lewensbevestigende verhaal wat hom in 'n Suid-Afrikaanse township afspeel. Hier word van die meisie Siziwe verwag om 'n rukkie na haar boeties en sussies te kyk - haar ma is land toe om na hul siek oupa om te sien en hul pa is uit op see. Ma se monstertjies is rasend honger, maar daar is nie 'n krummel in die koskas nie. Ma se beste vriendin sou nog kon help, maar ook sy is nerens te sien nie! Hoe nou gemaak? Siziwe steek die primusstofie aan, sit 'n kastrol daarop, vul dit met water en begin kook aan die lekkerste ete in die hele wereld - aan die Ete van Hoop.