Die Bike-Boek
[Paperback]
- Published By:
- Tafelberg Publishers Ltd
- Date Published:
- 12 August 2009
- 240 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780624047377
- Earn 180 points
- Find out how
Jy hoef nie 'n motorfiets te besit om deur Die Bike-boek meegesleur te word nie. Die meer as 30 verhale is gerig op enigeen met 'n sin vir avontuur en 'n greintjie van die adrenalienslaaf in hom (of haar!).


