Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlingen Bestuurderslisensies Maklik

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlingen Bestuurderslisensies Maklik

[Paperback]
Published By:
Struik Lifestyle
Date Published:
7 October 2011
144 bladsye
Country:
South Africa
EAN:
9781431700325
Earn 50 points
Find out how
R50.00
Price exclusive to website
Hierdie topverkoper bied leerlingbestuurders weereens 'n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensieen K53-bestuurstoetse voor te berei. Die teks is hersien en bygewerk om veranderinge in verkeerswetgewing en die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiefbestuurstelsel in te sluit. Hierdie goed uiteengesitte, gebruikersvriendelike boek kombineer al die elemente wat nodig is om die skriftelike toets, terreintoets en padtoets vir motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te slaag, en is die enigste handleiding wat al die padreżls illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetsing is as 'n geheel ontwerp om die leerproses vas te le en dit makliker te maak om jou leerlinglisensieof rybewystoets die eerste keer te slaag.