Daar's n Hoender wat Eier nie kan le
[Paperback]
Author(s):Chris van Wyk
- Published By:
- Pan Macmillan South Africa
- Date Published:
- 1 June 2011
- 304 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9781770101074
- Earn 190 points
- Find out how
Agnes, die Van Wyks se huishulp gedurende die laat 1960's en vroee 1970's, het 'n besonderse vriendskap met die jong Chris gehad. Hy het haar altyd verdedig wanneer sy soms op 'n Maandagoggend met 'n babelaas kom werk het en haar huistake sou afskeep.


