Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder

Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder

[Paperback]
Published By:
Umuzi
Date Published:
2 September 2011
272 pages
Country:
South Africa
EAN:
9781415201428
Earn 169 points
Find out how
R169.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 48hrs to 72hrs

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto's uit polisiedossiere in. Beskikbaar in Afrikaans en Engels.