Boos En Bisar

Boos En Bisar

[Paperback]
Author(s):Chris Karsten
Published By:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Date Published:
15 July 2008
144 pages
Country:
South Africa
EAN:
9780798149747
Earn 168 points
Find out how
R168.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met 'n grieselrige en onheilspellende kinkel. Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede le, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie.