Alles-in-Een: Geintegreerde Leerprogramme: Geletterdheid, Lewensvaardigheid, Syfersvaardigheid: Gr R: Onderwysersgids

Alles-in-Een: Geintegreerde Leerprogramme: Geletterdheid, Lewensvaardigheid, Syfersvaardigheid: Gr R: Onderwysersgids

[Paperback]
Director(s):Friedel Eloff
Illustrated by:Friedel Eloff
Published By:
HUMAN & ROUSSEAU [PTY] LTD
Date Published:
31 December 2001
253 pages
Country:
South Africa
Recommended Age:
X;BT
EAN:
9781919769226
Earn 96 points
Find out how
R96.00
Price exclusive to website

DELIVERY

Approx. 5 - 9 Working Days

FREE SHIPPING FOR ORDERS OVER R250*

Alles-in-een is 'n geintegreerde program vir Graad R en sluit in geletterheid, syfervaardigheid en lewensvaardigheid. Die gids vir onderwysers/fasiliteerders: verduidelik die teorie van uitkomsgebaseerde onderrig breedvoerig en in maklik verstaanbare taal; sit elke dag se werk stap vir stap uiteen; le klem op leerders se perseptuele onwikkeling; sit programorganiseerders uiteen volgens fase-organiseerders; verduidelik alle aspekte rakende assessering; gee wenke vir klaskamerpraktyk; bevat 'n wye verskeidenheid verrykingsaktiwiteite.
Die alles-in-een program; waaruit bestaan die alles-in-een geintegreerde program; die grondbeginsels van die alles-in-een-program vir die resepsiejaar (graad R); die alles-in-een-program en kurrikulum 2005; die skool, die leerder, kurrikulum 2005 en die alles-in-een-program; die graad R-klaskamer; as ek die alles-in-een-program volg, wat het ek nodig vir elke leerder in my klas; hoe om die alles-in-een-program aan te pak; graad R-assessering in die praktyk; wat om van 'n leerder te verwag wat die resepsiejaar voltooi.