Agent Snoet En Die Groen Genugtig
[Paperback]
- Published By:
- LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
- Date Published:
- 1 September 2010
- 48 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780799347388
- Earn 78 points
- Find out how
Snoet is in die moeilikheid by hoofkantoor. As hy nie sy nuutste saak oplos nie, kan hy sy werk as geheime agent verloor. Maar gelukkig is Felino soos altyd aan sy sy. 'n Baie gevaarlike wapen, die Genugtig, is uit 'n laboratorium gesteel. Snoet en Felino moet dit so gou as moontlik opspoor. En asof dit nie genoeg is nie, dreig iemand boonop om Smarag, die suksesvolste katte-ster in die land, dood te maak. Terwyl Snoet soos gewoonlik net die kat aan die stert beet het, moet Felino alles in sy vermoe doen om die Genugtig te vind en Smarag te red ... voordat dit te laat is. DIE REEKS 1. Agent Snoet en die Botterdiamant 2. Agent Snoet en die Kattekwaad 3. Agent Snoet en die Hondelewe


