13 Uur
[Paperback]
Author(s):Deon Meyer
- Published By:
- Human & Rousseau (Pty) Ltd
- Date Published:
- 25 October 2008
- 384 pages
- Country:
- South Africa
- EAN:
- 9780798150101
- Earn 224 points
- Find out how
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het.
Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk le langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom 'n spesiale dag wees: Die begin van 'n nuwe era in sy loopbaan, as mentor van 'n groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. 'Kaptein Bennie Griessel'. Dit klink vir hom reg. Behoort 'n redelik normale dag te wees.