YOU SEARCHED FOR
- Author:
- Solly Ozrovech
DID YOU MEAN Solly Ozrovech ?
Note: You can narrow down your search by using the navigators on your left
-
-
-
-
Die Stiltetydbybel Vir Elke Dag
[Hardback]Author(s):Solly OzrovechDie Stiltetydbybel vir elke dag bied die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met voetnote verdeel in 366 dae. Elke dag se gedeelte bied 'n ankerteks, 'n sleutelgedagte en 'n kort oordenking deur topverkoper-outeur Solly Ozrovech. Hierdie Stiltetydbybel sal gelowiges help om die wonder van -
-
Meer as Oorwinnaars
[Paperback]Author(s):Solly OzrovechMeer as orrwinnaars, Solly Ozrovech se unieke dagboek van 366 oordenkings, is saamgestel rondom hierdie drie geloofspilare. Omdat die hele dagboek romdom slegs drie temas sentreer, is soveel moontlik teksverse hieroor uit die Bybel ontgin. As ervare en deurwinterde gelowige is Solly Ozrovech toegerus om gelowiges dieper te lei in die grondwaarhede van die Christelike geloof en hulle die werklike betekenis van geloof in die Vader, die lewende Christus en die Heilige Gees te laat begryp. -
-
Die 365 Minute Bybeldagboek Laat God Se Woord Jou Dag Na Dag Aanraak
[Hardback]Author(s):Solly Ozrovech -
-



