YOU SEARCHED FOR
- Author:
- Jaco Jacobs
Note: You can narrow down your search by using the navigators on your left
-
-
My boetie dink hy's Batman (en ander rympies)
[Paperback]Author(s):Jaco JacobsMy boetie dra sy Batman-pak oral waar hy gaan. Hy dra dit by die dieretuin en op die ysskaatsbaan. Hy dra dit as ons TV kyk, hy dra dit as ons braai. Wat dra hy skool toe? Ja, jy't reg geraai! Saans as hy gaan slaap, dra hy dit in die bed. (Ek dink hy dra dit dalk selfs op die toilet!) Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk 'n gewone dag by 'n skool vir seerowers? Maak jou sitplekgordel vas vir nog 'n bundel propvol prettige, pittige en plesierige kinderverse uit die pen van Jaco Jacobs. -
Die Groen Hand
[Paperback]Daar is iets vreemd aan die nuwe huis In die middel van die nag hoor Vincent iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het? -
Vampierfoto's
[Paperback]Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem kan 'n pyn in die nek wees! -
Zackie Mostert En Die Gemaskerde Groen Gevaar
[Paperback]Author(s):Jaco JacobsGranaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. -
Wat Weeg 'n Walvis?
[Paperback]Author(s):Jaco JacobsOnder die see is 'n wonderwereld van interessante, grillerige en vreemde dierelewe. Ontdek alles wat jy nog altyd wou weet oor haaie, dolfyne, visse, robbe, jellievisse en ander Suid-Afrikaanse seelewe. -
Harlekyn
[Paperback]Author(s):Jaco JacobsIllustrated by:Diek GroblerTom is doodbang vir hansworse. Toe sy suster, Marike, ¿n outydse harlekynpop by ¿n oudhedewinkel koop, is hy dadelik agterdogtig. Sy vermoede dat iets nie pluis is nie word bevestig toe allerhande vreemde goed by die huis begin gebeur . . . Die tweede boek wat as vervolgverhaal in KleinB, Die -
Zackie Mostert En Die Super Aaklige Soen
[Paperback]Author(s):Jaco JacobsZackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan 'n toneelstuk by die skool opvoer. -
Zackie Mostert En Die (byna) Briljante Idee
[Paperback]Author(s):Jaco JacobsZackie en Vincent het 'n Baie Briljante Idee ¿ hulle gaan 'n koerant begin! 'n Koerant propvol nuus oor die mense van Granaatstraat. -
Hoe Hoog Kan 'n Sprinkaan Spring?
[Paperback]Dieselfde span wat verantwoordelik was vir die suksesvolle Hoe wyd kan 'n seekoei se bek ooprek? het nou ook 'n publikasie saamgestel oor Suid-Afrikaanse goggas. Die titel is vol foto's, illustrasies en feite oor Suid-Afrikaanse goggas vir weetgierige jong lesers van 9-12 jaar oud. Vind uit watter



