YOU SEARCHED FOR
- Author:
- Deon Meyer
DID YOU MEAN Deon Meyer ?
Note: You can narrow down your search by using the navigators on your left
-
7 Dae
[Paperback]Author(s):Deon MeyerIn South Africa's premier suspense writer's latest novel, Bennie Griessel has his work cut out for him. -
Spoor
[Paperback]Author(s):Deon MeyerOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd -
Karoonag En Ander Verhale
[Paperback]Author(s):Deon MeyerNo description for Karoonag En Ander Verhale. -
13 Uur
[Paperback]Author(s):Deon MeyerOm 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. -
Wie Met Vuur Speel
[Paperback]Author(s):Deon MeyerWhen Ragel Bergh meets Dirk Buchner, her life changes overnight, and irrevocably - it is the most passionate she has ever felt about anybody. But then Ragel and Dirk find themselves in an extremely dangerous situation, and are forced to call upon the services of the enigmatic Ivan Malan, master of -
-
-
Orion
[Paperback]Author(s):Deon Meyer'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. -
Proteus
[Paperback]Author(s):Deon MeyerTobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf -
Feniks 2008
[Paperback]Author(s):Deon MeyerKaptein Mat Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van 'n laksman.



