YOU SEARCHED FOR
- Author:
- Andre P. Brink
Note: You can narrow down your search by using the navigators on your left
-
Die Avonture Van Alice in Wonderland
[Paperback]Author(s):Lewis CarrollTranslated by:Andre P. BrinkDie klassieke verhaal van Alice in Wonderland neem jou op 'n holderstebolder, humoristiese reis saam met ons onverskrokke klein heldin, Alice. Tydlose, klassieke illustrasies komplimenteer die teks. -
-
-
-
-
Groot Verseboek 2008 Vol. 3
[Paperback]Author(s):Andre P. BrinkIn die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome - deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie. -
Groot Verseboek 2008 Vol. 1
[Paperback]Author(s):Andre P. BrinkGroot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. -
Groot Verseboek 2008 Vol. 2
[Paperback]Author(s):Andre P. BrinkDie tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau - Ingrid Jonker - Wilma Stockenstrom - Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small - Peter Blum - Breyten Breytenbach ... -
-
Kennis Van Die Aand
[Paperback]Author(s):Andre P. BrinkDie verbod op Kennis van die aand in 1974 was ¿n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: ¿As d¿t letterkunde is, dan is ¿n bordeel ¿n Sondagskool¿ tot die stelling dat dit die ¿grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het¿. En danksy di¿ publisiteit is dit w¿reldwyd vertaal, wat tot vandag toe die skrywer se internasionale loopbaan bepaal deurdat sy werk nou in 33 tale beskikbaar is. In Brink se werk self bly dit `n hoogtepunt, en dit is verbasend hoe eietyds dit nog steeds aandoen.



