YOU SEARCHED FOR
- Artist:
- Die Radio Kalahari Orkes
DID YOU MEAN Die Radio Kalahari Orkes ?
Note: You can narrow down your search by using the navigators on your left
Showing 1 - 2 of 2 results
-
Radio Kalahari Orkes - Heuningland (CD)
[CD]Artist:Die Radio Kalahari OrkesHeuninglandkoors het Suid-Afrika met ?n groot slag getref. Vyf snitte van Heuningland, die Radio Kalahari Orkes se nuwe album, is op RSG se speellys geplaas, en ?n groot artikel oor die unieke orkes het in Huisgenoot van 4 Desember verskyn, met nog artikels in Beeld, Rapport Weekliks en ook ?n Kwela-verskyning op 30 Desember. Die album, ?n ideale kersgeskenk vir oud en jonk, vlieg behoorlik van die rakke in CD-winkels landwyd. -



